Hoer Volkskool

Blue Plaque 15 Heidelberg Heritage Association - Hoer Volkskool Heidelberg

Die Hoër Volkskool Heidelberg is amptelik in 1915 geopen en op 8 September 1919 is die hoeksteen deur mnr. AG Robertson, die Administrateur van die Transvaal, gelê.  Mnr. AJ Louw was die skool se eerste hoof. Die skoolgebou is amptelik op 3 Mei 1922 geopen. Met groot hartseer is die ou geboue van die drie koshuise: Transvalia, Concordia en Excelsior,  gesloop is, toe die provinsiale regering die administrasie van die skool oorgeneem het.Click here to read more about this site. 

Plaque Location:
Plaque Address:

1 Jacobs St, Heidelberg

Plaque Category:
Plaque Organisation:

Old photographs of Hoer Volkskool

Blue plaque and foundation stone

Entrances to the school