Laerskool Swellendam - Swellendam Heritage Association
 

Die geskiedenis van Laerskool Swellendam begin in 1744 by die Sieketrooster Abraham Schietekat. In 1903 ontstaan die Swellendam Public A1 School. En vestig in 'n nuwe gebou in Andrew Whytestraat. In 1927 stig die hoerskool af en bly die laerskool agter. In 1972 betrek die laerskool die huidge gebou. "Kennis is mag" vorm die boustene van ons skool, Ipsa scientia potestas.

 
Plaque Location: 
 
Plaque Address: 

Fairbairn St, Swellendam

 
Plaque Categories: 
 
Plaque Organisation: 
 

Click here to find plaques and here to add your plaque