Swellendam Hoerskool Blue Plaque - Swellendam Heritage Association
 

Die geskiedenis van Hoerskool Swellendam begin in 1744 by die sieketrooster Abraham Schietekat. In 1903 ontstaan die Swellendam Public A1 School. Hierdie skool is in 'n newe gebou (later die ou laerskool) gevestig. In 1923 word die Huidige hoerskool gebou en in 1927 ingewy. Die samesmelting van verskeie skole het Hoerskool Swellendam gebring tot waar dit vandag is. Altiora Semper

 
Plaque Location: 
 
Plaque Address: 

29 Buitekant St, Swellendam

 
Plaque Categories: 
 
Plaque Organisation: 
 

Click here to find plaques and here to add your plaque