Bontebok Primary School - Swellendam Heritage Association
 

Ons skool het in 1970 asgevolg van die Groepsgebiedewet onstaan toe twee skole op Swellendam moes amalgameer en na Railton verskuif: Die NGKerkskool van 1813 en St Luke's English Church Mission School van 1854. Dit was 'n swaar begin vererger deur 'n Busongeluk in 1975 wat die lewers van 21 leerders en 6 ondewyses geeis het, Nou kyk ons net vorentoe.

 
Plaque Location: 
 
Plaque Address: 

Reisiebaan St, Swellendam

 
Plaque Categories: 
 
Plaque Organisation: 
 

Click here to find plaques and here to add your plaque